Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Hawston skrik nie vir aanslag

Die ondersteuners van Hawston Skrik vir Niks kan nie wag om hul gunstelingrugbyspan Saterdag 7 Julie in aksie te sien nie.

Al die ander Overberg-rugbyspanne het reeds hul wedstryde voltooi en ondersteuners wag nou net op Hawston en Botrivier. Dié spanne gaan vir groot spanning en opwinding sorg – nie net vir die bestuur en spelers nie, maar ook vir die ondersteuners.

Hawston speel teen Botrivier in Botrivier. Ondersteuners word aangemoedig om hul spanne te kom ondersteun.

30 Junie het heelwat spanne wedstryde gespeel: Caledon vs. Botrivier 25-22; Black Leaves (Gansbaai) vs. Genadendal 48-22 en Rangers (Bredasdorp) vs. Atlantics 40-10.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.