Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Meesters na Spanje
06 September 2018

Die 23ste Wêreld-meestersatletiek­kampioenskap (WMA) begin vandeesweek in Malaga, Spanje, en duur tot 16 September. Duisende atlete – mans en vroue van 35 tot in die neëntigs – sal in al die gewone atletieknommers in 5-jaargroepe deelneem: 35-39, 40-44, 45-49, ens. Stapwedlope van 5 km, 10 km en 20 km en ’n halfmarathon (hardloop) word ook ingesluit.

Suid-Afrika het ’n groep bestaande uit 86 atlete waarvan drie van Hermanus is. Hulle is die egpaar Nick en Zelda Erasmus in die 65-69-groep en die 71-jarige Norman Hough wat al drie jaar aan al die gooinommers deelneem. Hough het ook vir die tienkamp ingeskryf.

Die Whalers AK wens hulle alle sukses toe. Nadere besonderhede is beskikbaar by: Leo Benning: leobenning@lantic.net of 028 316 4960/071 014 2723.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.