Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Spelers kry prys vir harde werk

Verskeie rugby spelers was in hul noppies toe hulle vereer is by Hawston Skrik vir Niks se jaarlikse prys­uitdeling

By die geleentheid op Saterdag 24 November, is spelers wat gedurende die rugbyseisoen uitgestaan het, vereer vir hulle harde werk en is daar ook medaljes en trofeë aan dié spelers oorhandig.

By vanjaar se prysuitdeling het spelers uit al drie spanne pryse gekry. Spelers is ook vir hul prestasies in sekere kategorieë beloon.

In die derde span was Francois Geduld die beste voorspeler en Stanton April die beste agterspeler.

In die tweede span is Marlo Jacobs as die beste voorspeler en Neil Coetzee as die beste agter­speler aangewys.

Vir die eerste span was Neville Pietersen die beste voorspeler en Chad Kleinsmidt die beste agterspeler.

Beste opkomende speler: Wesley Spandiel (eerste span);

Meeste punte vir die jaar: Bradley Brown (eerste span);

Meeste drieë vir die jaar: Wesley Spandiel;

Nederigste speler: Diane Brown (tweede span);

Speler van die jaar: Roland Swarts (eerste span);

Sportman van die jaar: Heinrich Robertson (eerste span).

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.