Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Vroue ‘drop, place en score . . .’
Die wenspan ná sy welverdiende oorwinning

Die Boland se senior vrouerugbyspan het ná Saterdag 29 September se eindwedstryd teen die Leeus as oorwinnaars uit die stryd getree.

Dit was die eerste keer in tien jaar dat Boland in die eindstryd gespeel het.

Dié vroue het die Lions, wat al drie keer in die eindstryd gespeel het, met 22-10 by Buffalo-park in Oos-Londen geklop.

Die Boland-span was onoorwonne en het al vier die wedstryde in die uitdunne gewen. Die span het die Griffons, Griekwas en SWD ore aangesit. Die Boland-span wat deur Thomas Chowles afgerig word, bestaan uit spelers van Kleinmond, Hermanus, Robertson, Worcester en Wellington.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.