Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Inwoner vier 99 jaar

Die oudste inwoner van Huis Jan Vorster in Postmasburg, Marie Steyn, het op 8 November haar 99ste verjaardag gevier.

Marie Steyn
Marie Steyn het op 8 November haar 99ste ver­jaardag gevier. Foto: Mimi Swart

Sy het ’n positiewe ingesteldheid en stel belang in landsake en wat om haar aangaan. Haar geheue is nog helder. en belangstelling in wat om haar aangaan, asook in landsake, dra by tot haar geseënde ouderdom.

Haar enigste dogter, Elfrieda van Wyk, woon in Daniëlskuil, maar besoek haar gereeld.

Sy het ook haar partytjie gereël.

Haar kleinseun, Dawie Grebe, het ook die vieringe bygewoon.

Sy beskou haar ouderdom as ’n seëning. – Mimi Swart

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kalahari Bulletin Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.