Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kamera, ligte, prestasie!

Die dramagroep van die Hoërskool Duineveld het op die Logan-toneelfees uitstekend gevaar.

Die fees is van 1 tot 5 Augustus in Frazerburg aangebied.

Altesaam 13 Velties het brons-eerbewyse ontvang, terwyl drie silwer-eerbewyse en nog vyf ander Velties goue eerbewyse ontvang het.

Annerie Burger het ook ’n goue eerbewys vir regie en verhoogbestuur ontvang.

Rinus Pieterse en Johaven van der Merwe het goue eerbewyse vir klank en beligting ontvang en Talana Rossouw is as een van die beste aktrises op die fees aangewys.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kalahari Bulletin Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.