Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Laat hulle nie stuit nie
bees
Uitgevang! Kyk wie klim deur die heining. Dié toneel het hom op Woensdag 5 Februarie op die N14-pad in die rigting van Kathu uitgespeel. Twee beeste het die pad sowat 10 km buite Kuruman oorgesteek. Die grensdraad het hulle nie gekeer om by die ander koeie te gaan kuier nie. Het jy ’n foto waarmee jy wil spog? Stuur dit na alzane.narrain@media24.com. Foto’s moet minstens 1 MB groot wees. Foto: Alzane Narrain
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kalahari Bulletin Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.