Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Pa’s en seuns in stryd

Die senior span van die Hoërskool Upington het Vrydag (07/02) ’n 20-beurt-krieketwedstryd teen seuns van die skool gespeel. Dié span bestaan uit pa’s, sakemanne en onderwysers.

Die senior span het ’n enorme 246 lopies aangeteken – met ’n bietjie hulp deurdat ’n wydloper en foutbal elk 4 lopies werd was.

Boonop kon die “Golden Oldies” die kolfwerk doen terwyl die jong manne die hardloopwerk tussen die paaltjies doen.

’n Spesiale oomblik vir elke pa en seun was toe die een vir die ander kon boul terwyl hy kolf.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kalahari Bulletin Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.