Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skole pak mekaar

Die uitslae van die interskolebyeenkoms tussen die Hoërskool Kalahari en die Hoërskool Kathu Vrydag (17/05) en Saterdag (18/05) was, uit die oogpunt van die Hoërskool Kalahari:

Rugby: ) o.19A (Leeus) wen met 33 – 14) o.17A wen met 22 – 7) o.17B verloor met 12 – 17) o.15A verloor met 5 –7) o.15B verloor met 0 – 22

Netbal: ) o.19A verloor met 19 – 21) o.19B wen met 17 – 10) o.19B wen met 25 – 6 teen die o.17A-span) o.15A wen met 27 – 10) o.15B wen met 17 – 4) o.14A wen met 36 – 6) o.14B verloor met 41 – 3

Hokkie: ) Die eerste meisiespan verloor met 1 – 2) o.16A wen met 4 – 0) o.16B wen met 4 – 0) Die eerste seunspan wen met 3 – 1

Sokker: ) o.19 verloor met 0 – 3) o.17 verloor met 1 – 4

Skaak: ) o.15 wen met 10,5 – 1,5) Die o.17-span speel gelykop met 9,5 – 9,5

  • Tennis: Die tennisspanne het Woensdag 15 Mei in Kathu gespeel en met 4 – 8 verloor.
  • Gholf: Die gholfspelers het Vrydag in Kathu gespeel en met 46 – 110 verloor.

Finale puntetelling: Kathu 22, Kalahari 22.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kalahari Bulletin Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.