Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Spelers slaan slag in NK-proewe

Leerlinge aan die Hoërskool Upington het van 23 tot 25 Januarie aan die Noord-Kaap tennisproewe in Kimberley deelgeneem.

Dié leerlinge het soos volg op die ranglys in hul onderskeie ouderdomsgroepe geëindig:

Seuns o.14:

  • Braam van Niekerk (tweede);
  • Nico van der Westhuizen (sewende); en
  • Dappie van der Ryst (12de).

Meisies o.15:

  • Zea Botma (sewende)

Seuns o.15:

  • PA Karsten (derde)
  • Hercules Hudson moes op die tweede dag weens ’n besering onttrek.

Meisies o.16:

  • Janneke Engels (tweede); en
  • Bea Engelbrecht (agtste).

Meisies o.17:

  • Jana Nel (vierde)

Seuns o.17:

  • Stefan Joubert (derde);
  • Geo Engelbrecht (vyfde); en
  • Awie van der Westhuizen (sewende).

Meisies o.19:

  • Berna Kilian (eerste); en
  • Nina Slabbert (sewende).

Berna Kilian en PA Karsten gaan van 9 tot 13 April in Pretoria aan die interprovinsiale byeenkoms deelneem.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kalahari Bulletin Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.