Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Spoedvraat versnel

Die Bloodhound-supersoniese motor het Dinsdag (05/11) suksesvol die spoed van ongeveer 790 km/h op Hakskeenpan bereik.

’n Volgende toetslopie was Dinsdag egter nie moontlik nie weens geringe skade wat aan die bakwerk opgedoen is.

Die Bloodhound is na die tegniese kamp teruggeneem om die rekenaardata te bestudeer en die skade te herstel.

Die doelwit vir die dag was om 800 km/h met twee toetslopies te bereik.

In dié projek word beoog om volgende jaar deur die klankgrens te breek en die landspoedrekord (1 288 km/h) te verbeter. Die teiken is om ’n spoed van 1 600 km/h te bereik. Die motor het tans ’n straalenjin maar sal volgende jaar ’n vuurpyl aan boord hê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kalahari Bulletin Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.