Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Stuur só nuus, foto’s

Skole en sportklubs, asook ander sportinstellings, kan hul nuus vir Kalahari Bulletin stuur.

Sportuitslae, met of sonder foto’s, is welkom. Foto’s moet minstens 1 MB groot wees, van ’n goeie gehalte wees, en dit word sterk aanbeveel dat foto’s geensins gesny of manipuleer word nie.

Die naam en van van elkeen op die foto, van links na regs, moet verskaf word, asook ’n vertelling van wat op die foto gebeur. Stuur foto’s as ’n aanhangsel en nie in ’n dokument geplak nie. Stuur sportnuus na Lecrecia.Prins @volksblad.com.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kalahari Bulletin Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.