Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
VLV-lede leer meer

Die gesondheidsgroep van die Vrouelandbouvereniging se Kuruman-tak het op 5 Februarie vergader om meer oor mondhigiëne te leer.

Wiida de Klerk, ’n mond­higiënis, was die hoofspreker op die geselligheid. was wat verduidelik en gedemonstreer het wat dit alles behels.

Ilze Honiball het gesondheidsprodukte uitgestal.

Rolien van Noordwyk, bemarker van die Kuruman-tak, meen die VLV is ’n aangename vereniging om aan te behoort.

“Hier kry talentvolle vroue die geleentheid om ’n bietjie met hul handewerk te spog. Dit gaan egter nie net oor naaldwerk, hekelwerk, gebak en kuns nie.”

Sy sê talentvolle vroue soos Alta Roets en Fransie Scanlen het verlede jaar op die afsluitingsgeselligheid met al die trofeë skoonskip gemaak.

“Hier by die VLV maak jy nuwe vriende en brei jou kennis uit.”

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kalahari Bulletin Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.