Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Komani-Karoo
CALENDAR/KALENDER

) religious Sendingdiens: Sal op 10 November om 09:00 in die ou Congregational Kerk langs Tams in Cradock plaasvind. Die tema vir die diens is ‘’n Bladsy in my Bybel’ en die prediker is ds. Brain Greeff. Kontak Elsie by 067 069 5965.

Shekinah Methodist Church : Will host its 16th birthday bash at their premises in Asher Street, Graaff-Reinet, on December 7 and 8. Festivities start at 07:00. There will also be a social at 19:00. There will be refreshments sold. On Sunday morning at 10:00, there will be a church service, which includes five preachers from different churches.

) general Good Shepherd Hospice: Gaan op 29 November ’n straatverkoping tussen die NG en Gereformeerde kerke in Middelburg hou. Enige skenkings vir die verkoping sal waardeer word en moet teen 28 November by die hospice by Naudestraat 35 afgelewer word. Kontak gerus 049 842 1231 vir enige navrae.

Farmers’ Market: Will take place at Fairfield Farm in Middelburg on November 30 from 09:00 to 13:00. There will be a wide variety of stalls selling food, arts and crafts, coffee and gin. There will also be fun for the whole family, including a drum session with DrumAbility, paint your own ceramics, horse rides, face painting, kids market and a jumping castle. Book ahead to join the screen printing workshop or mixed media workshop. For more information, contact 082 397 8698.

  • Stuur jou dagboekinskrywings na midkaroo@media24.com en sit “Mid-Karoo Dagboek” in die onderwerpveld. Dagboek-plasings is gratis.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Komani-Karoo Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.