Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
KYK: Gekiek op die feesterrein

Krit se fotograwe het die feesterrein die afgelope week omtrent platgeloop en 'n paar feesgangers nadergehark vir 'n foto of twee. Is jy een van die gelukkiges wat gekiek is op die feesterrein? Kyk self!

Belinda Bester van Port Elizabeth, Amanda Talma en Dinah-Ann Clausen van Pretoria, Susan van der Westhuizen en Alta Coetzee het hierdie plakkaat baie amusant gevind. Foto: Natalie Gabriels
Daar was volop lafenis vir die hitte by die fees. Die SAB het ook gesorg dat die Krit-span nie van die dors vergaan nie. Ons is dankbaar vir die ondersteuning. Foto: Jaco Marais
Die Uitkampteaterterrein was seker een van die gewildste plekke tydens vanjaar se Kunskierige KKNK. Foto: Jaco Marais
Tiaan en Karin Cronje en Wilhelm van der Walt het tyd met familie deurgebring en vertonings bygewoon. Hier is hulle saam met Ronelle Hamman en Lindie Cronjé net voor ’n vertoning van Babbelagtig. Foto: Natalie Gabriels
Mark en Anke Andrianatos, Melanie Visser en Lara Posthumus het van Malmesbury kom kuier. Foto: Natalie Gabriels
Meer oor:  Kknk 2018  |  Oudtshoorn  |  Kunstefeeste  |  Vermaak
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Krit Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.