Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
KYK: ’n Karoonag onder en saam met sterre

Daar is min dinge wat atmosfeer kan skep soos lekker musiek.

Saterdagaand was die perfekte piekniekaand en ’n groot en diverse skare het saamgekom vir Karoonag by die Huisgenoot-verhoog.

Onder die volmaan het kunstenaars soos Adam Tas, Refentse, Joshua na die Reën, Karin Kortjé, Caroline Grace, Gail & Malcolm Arendse en Fatman die reuse-skare laat swymel.

Adam Tas. Foto: Jaco Marais
Caroline Grace. Foto: Jaco Marais
Joshua na die Reën. Foto: Jaco Marais
Al die elemente het saamgespeel om te sorg vir ’n genotvolle aand onder die sterre saam met ’n keur van Afrikaanse sangers en musiek. Foto: Jaco Marais
Gail Arendse. Foto: Jaco Marais
Refentse. Foto: Jaco Marais

Meer oor:  Oudtshoorn  |  Kknk  |  Vermaak  |  Kunstefees  |  Krit  |  Musiek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Krit Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.