Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Wen kaartjies vir die KKNK!

Is jy in Oudtshoorn vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees?

Netwerk24 gee kaartjies vir drie vertonings en toegang vir die KKNK-Kuierbuurt weg.

Lewer kommentaar aan die onderkant van hierdie berig en sê vir ons watter een van die vertonings wil bywoon.

Die wenners sal per e-pos gekontak word.

Die kaartjies moet by die Netwerk24-feeskafee op die hoek van Baron van Reede- en Voortrekkerstraat afgehaal word.

KOMPETISIE 1: DAVID KRAMER

Twee Netwerk24-lesers kan elk dubbelkaartjies na David Kramer se vertoning by die KKNK wen.

Wanneer? Saterdag 31 Maart om 18:00

Waar? Absa Burgersentrum, Oudtshoorn

KOMPETISIE 2: LAURIKA RAUCH

Twee Netwerk24-lesers kan elk dubbelkaartjies na Laurika Rauch en Loki Rothman se vertoning by die KKNK wen.

Wanneer? Sondag 1 April om 18:00

Waar? Absa Burgersentrum, Oudtshoorn

KOMPETISIE 3: REFENTSE EN RICUS NEL

Twee Netwerk24-lesers kan elk dubbelkaartjies na Laurika Refentse en Ricus Nel se vertoning by die KKNK wen.

Wanneer? Dinsdag 3 April om 18:00

Waar? Absa Burgersentrum, Oudtshoorn

KOMPETISIE 4: KKNK KUIERBUURT

Twee Netwerk24-lesers kan elk twee kaartjies vir die KKNK-Kuierbuurt wen.

Die kaartjies gee toegang tot die kuierbuurt vir die duur van die fees. Dit beteken jy kan elke aand die Huisgenoot-vertonings bywoon.

Meer oor:  Refentse  |  David Kramer  |  Ricus Nel  |  Laurika Rauch  |  Oudtshoorn  |  Kunstefeeste  |  Kknk  |  Vermaak  |  Krit
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Krit Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.