Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus 18 September 2018 06:01

The arrangements to pay the outstanding electricity amount, according to a payment plan between the Moqhaka Municipality and Eskom, have been met.

Nuus 18 September 2018 06:01

As from the beginning of 2019, the St Peter Claver School at the Old Convent in Kroonstad will accommodate learners from Gr. 1 to Gr. 12.

Nuus 18 September 2018 06:01

Engo-gesinsorg se Kroonstad-tak het ’n skenking van ou biblioteekboeke ontvang.

Nuus 18 September 2018 06:01

Officials of the Bizzah Makhate Medium B Correctional Centre extended a helping hand to a disadvantaged family in Maokeng on 27 August.

Nuus 18 September 2018 06:01

Get summer stock at shop

Summer stock have been packed out at the local Charity Shop in Buitenkant Street, Kroonstad.

Nuus 18 September 2018 06:00

In 1942, volgens wyle Dot Serfontein se boek Keurskrif vir Kroonstad, het die jukskeiklub in Kroonstad aansoek gedoen om die terrein – waar ’n onsuksesvolle dieretuin ’n dekade lank bedryf is – te bekom sodat jukskeibane gevestig kon word.

Nuus 18 September 2018 06:00

Mariana Griesel, Kroonstad:.

Nuus 18 September 2018 06:00

Johan Fourie (31) en Rubin Botha (25), geesdriftige amateurliggaambouers van Kroonstad, spog albei met ’n derde plek en insluiting in die Suid-Afrikaanse liggaamsbouspan, wat by die internasionale liggaamsbou- en fiksheidfederasie (IBFF) geaffilieer

Nuus 18 September 2018 06:00

Die spelers van die Hoërskool Kroonstad (Bloues) se sewes­rugbyspan het op 1 September breed geglimlag toe die span onoorwonne met die louere weggestap het ná die platteland-sewestoernooi in Bultfontein.

Nuus 18 September 2018 06:00

Trek iets pienk of pers aan en neem Saterdag (22/09) om 09:00 aan ’n pretdag by die rolbalbaan in Kroonstad deel.

Nuus 18 September 2018 06:00

Die Sentrale Volkskool vier sy 110de bestaansjaar.

Nuus 18 September 2018 06:00

Ook gatvol vir lawaai, Kroonstad:.

Nuus 18 September 2018 06:00

’n Veldbrand langs die Kroonpark-vakansieoord het ’n egpaar en hul bejaarde ma Saterdag (15/09) dakloos gelaat.

Nuus 18 September 2018 06:00

Of dit die regte besluit was om die rondloperbobbejaan dood te skiet, het gemengde reaksie van lesers in Kroonstad ontlok.

Nuus 11 September 2018 06:01

Six students of the Kroonstad Black Belt Academy represented the American Taekwondo Association South Africa (ATA-SA) Free State at the Korean martial arts open tournament presented by Martial Arts South Africa (Masa) in Potchefstroom on 25 and 26 Au

Nuus 11 September 2018 06:01

’n Verwoestende brand het Donderdag (06/09) van plase teenaan die Valsrivier op die Viljoenskroon-pad buite Kroonstad, oor drie groot teerpaaie, landerye (met byna geen gewasse of oesreste op nie), brandbane en ander voor­sorgmaatreëls oor 30 km, tot

Nuus 11 September 2018 06:01

Selfdood. As die swart hond (depressie) jou byt, klim jy in ’n diep donker gat en jy kan die gedagte koester om ’n einde aan jou lewe te maak.

Nuus 11 September 2018 06:01

Kees het verlede week die rondte van Vader Cloete in die middedorp en Oudorp van Kroonstad gedoen.

Nuus 11 September 2018 06:01

Die lede van die WhatsApp-groep “Ons dorp soek ’n ouma”, wat die verkeersirkel in Van der Lingenstraat en die middelman by die Sarel Cilliers-brug opruim en met waterwyse plante en versierings eie aan die streek gaan verfraai, het lesers se hulp nodi

Nuus 11 September 2018 06:00

Verskroeide aarde. Dít is hoe boere in die distrik die verwoestende brand wat Donderdag (06/09) oor 30 km duisende hektaar eiendom vernietig het, kan beskryf.

Laai Meer
Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.