Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Atlete pak uitdaging

Die Sernick Sans Souci Trail Run-uitdaging in vennootskap met Multi Green Kunsmis en Kroonnuus was ’n reuse-sukses.

Dié nuwe wedloop-uit­daging het Saterdag (02/03) groot opwinding verseker en sowat 120 atlete het hieraan deel­geneem en dit voltooi.

“Ons beskou die geleentheid as ’n sukses en hoop om al die atlete weer volgende jaar te sien,” sê Anchen Nel, organiseerder.

Sy sê dit sal ’n jaarlikse instelling word.

Atlete van verskeie klubs van Kroonstad en die omgewing het deelgeneem.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.