Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Basaar

Die Kroonstad Sentrum vir Bejaardes sal hul jaarlikse basaar weer op Vrydag 30 Augustus aanbied.

Vanjaar sal die basaar by die NG Moedergemeente Kroonstad se saal in Crossstraat van 10:00 af plaasvind.

Kerrie-en-rys, hamburgers, worsrolletjies, vetkoek met maalvleis, jafels, pannekoek, gebakte poedings, koeke en vele meer sal te koop wees. Gebreide en gehekelde items wat deur die bejaardes self gemaak is, is ook beskikbaar.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.