Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bejaardes hou jaarlikse basaar

Die Kroonstad-sentrum vir bejaardes bied op Vrydag 30 Augustus om 10:00 sy jaarlikse basaar aan. Dit sal in die NG kerk Moedergemeente se saal in Cross-straat plaasvind.

’n Verskeidenheid eetgoed sal te koop aangebied word, asook Kerrie-en-rys, hamburgers, worsrolletjies, vetkoek met maalvleis, jafels, pannekoek, gebakte poedings en koeke sal onder meer te koop aangebied word. Ggebreide en gehekelde artikels wat deur die bejaardes self gemaak is.

Almal word genooi om die basaar te ondersteun.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.