Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Beroep op diereliefhebbers gedoen om beddens te skenk

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kroonstad moedig besighede en weldoeners aan om by sy borg-’n-bed-projek betrokke te raak. Die grootste behoefte by dié tak is om voor die winter elk van sy 50 hokkevir die diere en dit is hulle om vir al die hokke met ’n warm bed uit te rus. Die koste per bed is R300 en daarom wil hulle veral besighede aanmoedig om deel te vorm van die projek.

Die DBV in Kroonstad is hoofsaaklik van skenkings en die diens van vrywilligers afhanklik om diere se lewensgehalte te verbeter.

Personeel besef dit is ’n moeilike en ondankbare werk, maar moedig alle diereliefhebbers aan om met die projek te help.

Bel Eloise Hoffman by 076-172-3720 of Esta Muller by 082-776-3368 vir meer inligting hulle weg oop sien om betrokke te raak kontak vir Eloise Hoffman op of Esta Muller vir meer inligting oor hoe om betrokke te raak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.