Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bloeddiens op dié dae later oop vir skenkers se gerief

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) in Kroonstad sal Donderdae tot 19:00 vir skenkers se gerief oop wees.

Hiermee doen die SANBD ’n beroep op die publiek om 30 minute af te knyp om bloed te skenk en só ander te help.

Besoek die SANBD by die Checkers-sentrum in Kroonstad op die volgende tye:

  • Maandag tot Woensdag van 10:00 tot 18:00; ) Donderdag van 10:00 tot 19:00;
  • Vrydag van 10:00 tot 18:00; en
  • Saterdag van 09:00 tot 14:00.

Om ’n bloedskenker te wees, moet die skenker:

  • van 16 tot 65 jaar oud wees;
  • meer as 50 kg weeg;
  • voor elke skenking iets eet;
  • ’n veilige seksuele leefstyl lei; en
  • gesond wees tydens die skenking.

Skakel 056-212-2862.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.