Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bloedskenking op dié tye gedoen

Dit is die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) se strewe om ten alle tye minstens vyf dae se bloedvoorraad beskikbaar te hê.

“Daar is ’n baie groot tekort aan bloed en mense word versoek om so gou moontlik te skenk,” sê Bronwyn Petersen van die Kroonstad-tak.

Skenkers kan dié tak in die Checkers-sentrum op weeksdae van 09:00 tot 18:00 en op Saterdae van 09:00 tot 14:00 besoek.

Elke bloedskenker ontvang ’n blyk van waardering.

Die SANBD in Kroonstad moet elke twee weke 200 eenhede bloed insamel om sy doelwit te bereik.

Skakel 056-212-2862 vir meer inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.