Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Caregivers kry hulp

Northern Free State Caregivers (NFS Caregivers) was die eerste benoemde nie-winsgewende liefdadigheidsorganisasie wat ’n ruim donasie op Maandag (01/07) van die Quest-vulstasie in Kroonstad ontvang het.

“Aan elke kliënt wat ons in Junie 2019 ondersteun het wil ons baie dankie sê en vertrou dat hierdie ondersteuningsprojek nog vele bystand gaan lewer aan ons gemeenskap,” sê Eben Smith, Quest se verteenwoordiger.

Die Northern Free State Caregivers lewer onder meer die volgende dienste: gratis 24-uur-tuisversorging 7 dae per week; private verplegingsdienste aan kankerpasiënte; bemagtiging en opleiding vir kankerpasiënte se familie; beperkte medikasie vir behoeftige kankerpasiënte; berading en emosionele ondersteuning; gratis mediese hulpmiddels soos hospitaalbeddens, rolstoele en suurstofapparaat; palliatiewe versorging, en vervoer van en na hospitale.

Lees meer op hul Facebookblad of by nfscaregivers.co.za. Vir meer inligting skakel 056-212-3415.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.