Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Dankie vir ondersteuning en skenkings

Minnie Burger, voorsitter van die Presidentia-jeugsorgsentrum se beheerraad, Kroonstad:

Namens die beheerraad, personeel en kinders van die Presidentia-jeugsorgsentrum, ’n woord van dank aan die gemeenskap van Kroonstad vir die finansiële ondersteuning en skenkings in 2018.

Dankie aan individue, kerke, ondernemings en instellings wat ’n verskil maak deur skenkings van voedsel, toiletware, skoonmaakmiddels, linne en klere.

Dankie aan professionele persone, medici en kontrakteurs wat hul kundigheid en dienste vir ons teen verlaagde tariewe of dikwels gratis, beskikbaar stel.

’n Geseënde Kersfees en 2019 word julle toegebid.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.