Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
DBV-projek help hom én woef

Die Kroonstadse DBV verkoop gif-noodbehandelingpakkies vir honde.

Honde-eienaars kan van dié pakkies koop en dit gereed hou vir wanneer hulle dit nodig kry.

Onthou, die noodbehandeling­pakkies is slegs ’n voorkomingsmaatreël en vergiftigde diere moet dadelik na ’n veearts gebring word.

Die volgende pakkies is beskikbaar:

  • vir klein honde (ligter as 10 kg) – R40;
  • vir mediumgrootte honde (10 kg tot 25 kg) – R45;
  • vir groot honde (swaarder as 25 kg) – R50.

Die DBV maak staat op skenkings en vrywilligers om na verwerpte diere te kyk.

Enigiemand wat betrokke wil raak, kan Eloise Hoffman by 076-172-3720 kontak. vir meer inligting hulle weg oop sien om betrokke te raak kontak vir Eloise Hoffman op of Esta Muller

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.