Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Die room kry sagte plek

Food Lovers het dié maklike resep vir tuisgemaakte handeroom op hul webtuiste publiseer.

Die babasjampoe help dat die room geensins taai is nie.

Bestanddele:

500 g pienk speensalf

100 ml gliserien

50 g Vaseline Camphor-room

100 ml olyfolie (by apteke te koop)

375 ml Elizabeth Anne’s-sjampoe

Rooswater (’n klein bietjie net vir die reuk)

Metode:

Meng die speensalf, gliserien, Vaseline Camphor-room, olyfolie, babasjampoe en rooswater goed in ’n menger.

Plaas dit in ’n mooi houertjie en gee dit as ’n geskenk of gebruik dit mildelik vir jouself as ’n vogroom.

Tranelate ea matsoho

500 g pink speensalf

100 ml glycerine

50 g Vaseline Camphor

100 ml oli tsa olive (reka famasi)

375 ml Elizabeth Anne’s baby shampoo

Rose water

Mokgwa:

Fuduha speensalf, glycerine, vaseline, oli ya olive, Elizabeth Anne’s le rosewater.

Tshela motswako ka hare botlolo.

Sebedisa tranelate ea matsoho tsebe ea tsebe.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.