Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Drie vas ná flink optrede

Die oplettendheid van die sekuriteitsdienste by die Netcare Kroon-hospitaal het Vrydag (29/06) daartoe gelei dat drie persone vir vermeende dwelmhandel in hegtenis geneem is.

Die sekuriteitsbeampte het onder meer die Kroonstad-buurtwag van ’n verdagte voertuig en insittendes verwittig, waarna die buurtwag se reaksiespan, tesame met die K9-eenheid van die polisie, die drie verdagtes in ’n wit Ford Fiesta kon vastrek. Dwelms, rookpypies en vervalste geld is op die toneel gevind.

Die Moqhaka-verkeersdienste het ook ’n waardevolle bydrae tot die voorkoming van misdaad in dié geval gemaak.

Teen druktyd het die verdagtes nog nie in die hof verskyn nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.