Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Fees laat smulpape se voete jeuk

Die biltongfees en dansparty van die Gereformeerde kerk Kroonstad word vanjaar op 31 Augustus in die saal van die Johan Slabbert-skool aangebied. Die geselligheid sal om 19:00 begin.

Dit kos R150 per persoon en R80 vir kinders jonger as 12.

Daar sal ’n kontantkroeg wees.

Springbok-, eland-, blesbok-, bees- en koedoebiltong sal te koop aangebied word.

Tafels kan bespreek word.

Vir meer inligting, bel Julandi Delport by 084-585-4214 of besoek Kobus Delport- finansiële dienste by Brandstraat 47, Kroonstad.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.