Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gemeenskap bedank vir bydrae
Die Kroonstad-motorfietsgemeenskap:

Die Kroonstad-motorfietsgemeenskap wil graag almal in die gemeenskap bedank wat tot die Toy Run bygedra het.

Dié geleentheid, wat jaarliks in November plaasvind, was danksy die gemeenskap se betrokkenheid weer ’n reuse-sukses.

Ons bedank elkeen vir die speelgoed, lekkernye en kos wat geskenk is.

Sonder die ondersteuning van ons gemeenskap is dit nie vir die motorfietsgemeenskap moontlik om dié dag vir behoeftige kinders kleurryk en opwindend te maak nie.

Ons is ook dankbaar vir elke stalletjie wat opgeslaan is om die dag meer interessant te maak.

Vir 2019 beplan ons om nog groter te gaan en meer kinderharte te verbly.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.