SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Nuus
Gholfdag help kinders

Die grootste geldinsamelingsprojek vir be­hoeftige kinders in Kroonstad is die jaarlikse pienkbal-gholfdag, wat deur André Joubert, ’n makelaar, aangebied word.

Dit word Saterdag (10/11) by die Kroonstad-buiteklub gehou. Die mikpunt is om vanjaar minstens R50 000 vir die NG kerk Kroonstad-Oos in te samel.

Joubert nooi almal om deel te neem, ook nie-spelers. Om skenkings vir pryse of die kinderprojek te doen, bel hom by 083-262-0511.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.