Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Groep bied ondersteuning

Die onderwerp van homo­seksualiteit word dikwels deur die samelewing vermy.

Ouers, familie en vriende wat hierdeur geraak word, het soms ondersteuning nodig om dit te verwerk of te verstaan.

Homoseksuele mense het self ook ’n behoefte om te praat en hul ervarings met ander te deel.

Lenette Robberts het so ’n ondersteuningsgroep gestig.

Sy beoog om met dié groep aan almal ondersteuning te bied.

Belangstellendes kan haar by 071-898-5365 bel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.