Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Groep wil ander help

Lede van die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD), ’n selfhelp-nasorggroep, vergader nou op ’n ander plek in Kroonstad bymekaar.Belangstellendes kan Dinsdae om 18:00 in die Metodistekerk in Cross-straat.

Die meeste van die groepleiers was voorheen aan alkohol, dwelms of medisyne verslaaf, maar werk nou as vrywillige beraders om ander te help om hul verslawing te oorwin.

Hulle gee gesinslede ook wenke oor hoe om hul geliefdes by te staan.

Bel Jacques Botha van Edenville (Vrystaatse voorsitter) by 072-125-0506, Hennie Rautenbach (Kroonstadse voorsitter) by 082-419-0391 of Esta Delport (sekretaresse) by 083-951-5205.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.