Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Groep wil help

Die Christelike Afhanklik­heidsdiens (CAD) is ’n selfhelp-nasorggroep wat weekliks in verskeie dorpe en woonbuurte vergader.

Die meeste van die groep se leiers was voorheen aan alkohol, dwelms en medi­syne verslaaf.

Hulle werk nou as vrywillige beraders om ander te help om verslawing te oorwin. Gesinslede kry ook wenke oor hoe om hul geliefdes by te staan.

Belangstellendes kan Dinsdae om 18:00 die vergadering by die NG kerk Kroonstad-Suid bywoon. Bel Jacques Botha van Edenville (Vrystaatse voor­sitter) by 072-125-0506, Hennie Rautenbach (Kroonstadse voorsitter) by 082-419-0391 of Esta Delport (sekretaresse) by 083-951-5205.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.