Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gure weer hou kiesers nie weg van stembus

Op nasionale verkiesingsdag op Woensdag (08/05) is Kroonstadters met koue en reënweer begroet.

Ongeag die gure weer het inwoners met tussenposes stempunte besoek om hul kruisies te trek.

Vroegoggend was die stempunte besonders stil, maar teen 11:00 het die stemmery op dreef gekom toe dit ophou reën het.

Die stemproses in die Kroonstad-omgewing het vlot met minimale ontwrigtinge verloop.

Stemmers was dit eens dat dit belangrik is om te stem, met die oog op positiewe veranderinge in die land.

Kroonnuus het met ’n paar kiesers gesels om uit te vind hoekom hulle gestem het.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.