Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Hardlopers kan hier aantree

Die jaarlikse Anco-wedloop, aangebied deur die Goudveld-multisportklub, sal op 14 Maart plaasvind.

Hardlopers van die Goudveld en omgewing kan hulle vir die 16 km-, 32 km- of 48 km-wedloop inskryf.

Kinders en hul ouers kan ook aan ’n 5 km-kleurwedloop deelneem.

Hardlopers sal om 05:30 in Disastraat by die Welkom-swembad wegspring.

Almal wat die wedloop voltooi, sal ’n medalje ontvang.

Groot pryse is ook op die spel en dit is ook ’n heerlike geleentheid vir gesinne en deelnemers om saam om die swembad te kuier.

Eet- en drinkgoed sal by kos­stalletjies te koop aangebied word.

Rig navrae oor die wedloop aan Philip McLaren by 082-452-4569.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.