Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Hersien testament gereeld

’n Testament wat uiteensit hoe die boedel tussen erfgename verdeel moet word, is noodsaaklik vir elkeen wat oor bates beskik.

Dit verhoed konflik tussen naasbestaandes, ongewenste finansiële aannames en vertragings met die afhandeling van die boedel.

Daar moet in gedagte gehou word dat die opstel van ’n testament ’n deurlopende proses is.

’n Testament moet gereeld hersien en by veranderde omstandighede aangepas word.

’n Algemene denkfout is dat ’n testament nie later gewysig kan word nie.

Indien iemand te sterwe kom sonder om ’n geldige testament na te laat, is een van die gevolge dat hy intestaat te sterwe kom.

Dit is belangrik om in gedagte te hou dat ’n testament pasgemaak moet wees, aan­gesien die behoeftes van erfgename verskil, asook die wense van erflaters.

’n Verandering in die erflater se batestruktuur en familiesamestelling sal ’n aanpassing aan sy testament vereis.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.