Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Hop-huis-lys glo eersdaags bygewerk

Talle mense is al jare lank op die behuisingslys om ’n Hop-huis van die Moqhaka-munisipaliteit te kry.

Lesers het hul ontevredenheid te kenne gegee omdat die toekenning van Hop-huise nie volgens die rangorde op die lys geskied nie.

Hierop sê Dika Kheswa, woordvoerder, dat die munisipaliteit eersdaags die lys sal bywerk.

Mense word aangeraai om die behuisingskantoor gereeld te kontak rakende die vordering met aansoeke vir ’n Hop-huis. Hulle moet hul ID, asook toepaslike dokumentasie en verwysingsnommers, byderhand hou.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.