Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kamp vir tieners

’n Christelike kamp vir tieners word in Maart buite Bothaville aangebied.

#Imagine is ’n beweging om die leiers van die toekoms hoop in Suid-Afrika te gee.

Die doel van die kamp is om tieners met integriteit, ’n morele kompas, deernis, toewyding en geloof toe te rus.

Vanjaar sal tieners uit die sentrale streek weer by Nampo-park buite Bothaville bymekaarkom. Bywoning van die kamp, van 29 tot 31 Maart, kos R450.

Volwassenes wat groepleiers en vrywilligers kan wees, word ook genooi (dieselfde koste).

Bel ds. Christo Nel by 076-943-2006.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.