Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kersfees dié jaar vroeg

Inwoners van Kroonstad kan op 27 Julie van 18:30 af ’n spesiale Kersete in die saal van die Johan Slabbert-skool geniet.

Die NG kerk Kroonheuwel-Noord bied dié geselligheid, met egte Kersgeregte, teen R150 per persoon of R1 500 per tafel aan.

Kobus Prinsloo, organiseerder, sê dit beloof om ’n lekker informele kuieraand te wees.

Die spyskaart sluit in: botterskorsiesop (voorgereg), hoofgereg met wildspastei, hoender, ham en tong met mosterdsous, gegeurde rys, soetpatats, ’n spinasiegereg en slaaie, asook malvapoeding.

Skakel 056-212-4891 vir kaartjies.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.