Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kerssangdiens gehou

’n Kerssangdiens word op 18 November om 18:30 in die NG kerk Kroonstad-Oos gehou.

Soliste wat sal optree, is Manus Kleynhans, Sophia van Blerk, Braam Visagie en Francois Liebenberg. Die Hoërskool Kroonstad se koor onder leiding van Gerda Badenhorst sal optree en Magda Oosthuizen sal voordrag lewer.

Carel en Carla Steyn sal saam met Carlo Wright onderskeidelik die fluite en trompet bespeel. Die orreliste is Isabel Kruger en die pianiste Irma Geldenhuys.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.