Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Klagtes oor water by munisipale inbelsentrum ingewag

Die span van die Moqhaka-munisipaliteit se waterafdeling word dié winter gekonfronteer deur waterpype wat gereeld bars.

Die barste en die herstelwerk hieraan laat talle inwoners sonder munisipale water­toevoer.

Dit is glo nie die gevriesde water wat in die pype uitsit wat die pype laat bars nie, maar wel die drukking in die pype.

Alle waterverwante klagtes moet aangemeld word deur die munisipaliteit se inbelsentrum by 056-216-9321 te kontak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.