Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Koerant gerat om lesers, adverteerders te bedien

Weens die veranderinge wat deur die Covid-19-pandemie teweeg gebring is, leef almal in veranderde tye. So is ook die media bedryf in ’n nuwe werksrigting ingestuur.

Lesers sal oplet dat werk­nemers van Media24 – insluitend die personeel van Kroonnuus – sedert die staat van inperking van hul huis af werk.

Met die tuiswerk-konsep is die maatskappy genoodsaak om alternatiewe opsies te oorweeg, soos om die huur van geboue op te gee.

Kroonnuus se perseel by Presidentstraat 41, Kroonstad, is gesluit. Tog is elk van Kroonnuus se personeellede van Maandag tot Vrydag, 08:00 tot 17:00, getrou op hul pos.

Hulle sal steeds kwotasies vir advertensies kan stuur, en is steeds gerat om die nuutste nuuswenke te ontvang.

Getroue lesers en adverteerders kan gerus wees dat Kroonnuusslegs ’n oproep of e-pos ver is. Nuuswenke kan steeds na madli.grobbelaar@ volksblad.com of via Kroonnuus se Facebook-blad gestuur word.

Elrina de Beer, advertensie­bestuurder, kan steeds by edebeer@volksblad.com gekontak word, terwyl Izeth Wessels by Izeth.Wessels@volksblad.com of 072-300-2692 beskikbaar is, en Adelina Mokoena by adelina.­mokoena@volksblad.com of 071-326-9912.

***

Due to the changes brought about by the Covid-19 pandemic, the media industry has been forced to move in a new direction.

Readers might have noticed that employees of Media24 – including Kroon News staff – have been working from home since the start of lockdown.

With the working from home concept, the company had to consider alternative options, such as giving up the rent of buildings.

As a result, the Kroon News office at 41 President Street, Kroonstad, has been closed.

However, the staff members will be on their posts from Monday to Friday, 08:00 to 17:00. They will still send quotes for advertisements and eagerly await the latest news tips.

News tips can still be sent to madli.grobbelaar@volksblad.com or via the Kroon News Facebook page.

Elrina de Beer, sales manager, can still be contacted at edebeer@volksblad.com, while Izeth Wessels will be available at Izeth.Wessels@volksblad.com or on 072-300-2692. Adelina Mokoena can be contacted at adelina.mokoena@­volksblad.com or on 071-326-9912.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.