Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Koffietydlekkerte met piesangs

Dit is somer en vrugte is volop, maar piesang word gou oorryp. Moenie dit weggooi nie. Maak dit fyn en bak piesangbrood om te vries en by middagkoffie te geniet.

Bestanddele:

125 g margarien

2 eiers

5 ml bakpoeier

125 ml melk

3 fyngedrukte piesangs

2,5 tot 5 ml gemmer

250 ml suiker

500 ml koekmeel

2 ml sout

2 ml koeksoda

5 ml vanieljegeursel

Metode:

Room die margarien en suiker saam.

Voeg geklitste eiers by. Voeg die droë bestanddele (koeksoda uitgesluit) by die mengsel. Los die koeksoda in die melk op. Meng met die vanieljegeursel. Meng alles goed saam en gooi in ’n gesmeerde broodpan.

Bak vir sowat een uur teen 180 °C.

Boroto ba panana

125 g margarine

2 mahe

5 ml bakpoeir

125 ml lebese

3 dipanana, kgobuweng

2,5-5 ml gemere

250 ml tswekere

500 ml flouru

2 ml letswai

2 ml koeksoda

5 ml vanilla

Fehla margarine le tswekere. Tshela mahe a fehluweng. Tshela metswako o ommeng, Fehlka (kantle ho koeksoda). Qibedisa koeksoda ka hara lebese, kopanya ke vanilla. Tshela ka hare pane ya borotho e tshasi­tsweng.

Baka hora mothesong wa 180 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.