Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kookvleis kry status

Rooivleis raak al hoe duurder, maar met voorkwart (“brisket” of “chuck”) kan ’n smullekker gereg in die oond gemaak word.

Bestanddele:

900 g tot 1 kg kookvleis in dun skywe

45 ml blatjang

10 ml geelsout (Aromat)

15 ml suurlemoensap

15 ml bruinsuiker

5 ml vars gemaalde swartpeper

10 ml Italiaans kruiemengsel

15 ml balsamiese asyn

1 eetlepel bruinuiesoppoeier

Olyfolie vir sprinkel

Metode:

Pak die stukke vleis in ’n oondvaste bak. Bedek die vleis met blatjang. Sprinkel olyfolie oor die vleis, tesame met die res van die bestanddele, behalwe die soppoeier.

Bedek die oondbak met foelie en bak vir 120 minute op 160 °C in ’n voorverhitte oond. Verwyder die foelie en voeg die soppoeier in die vleissous en bedruip die vleissnitte.

Bak vir nog 30 minute.

Verwyder die foelie en rooster indien nodig.

Nama wa kgomo

900 g – 1 kg nama wa kgomo (brisket kapa chuck)

45 ml chutney

10 ml Aromat

15 ml moro wa sirilamunu

15 ml twekere wa sootho

5 ml pepere

10 ml Italian herbs

15 ml balsimic asene

30 ml peoeiri a sopo wa eie e sootho bruinuie

Oli (Olive)

Mokgwa:

Kopanya nama ka hare baka tsa onto. Tshela chutney hodimo nama. Tshela oli, Aromat, tswekere, pepere, herbs, asene hodimo nama.

Beha foil hodimo baka. Baka ka hare onto 160 °C metsotso 120.

Kopanya peoeri wa sopo ba etsa moro. Baka metsotso 30 hape.

Hadika ba etsa nama e sootho.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.