Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Koop en help ander

Inwoners van Kroonstad en die omgewing word genooi om The Charity Shop by Buitekantstraat 39, Kroonstad, vir winskopies te besoek.

Alle klere, huisware en bykomstighede – nuut en gebruik – sal van Woensdag (04/12) op 50%-uitverkoping wees.

Belangstellendes kan die winkel op Maandae, Woensdae en Vrydae van 09:00 tot 15:00 besoek.

Bel Hazel Dell by 082-976-8419 vir meer inligting oor hoe om by die winkel betrokke te raak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.