Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kragtoevoer onderbreek

Elektrisiteitsverbruikers in Steynsrus word versoek om betyds voorbereidings te tref omdat die elektrisiteits­toevoer op Vrydag 14 September van 08:00 tot 16:00 onderbreek kan word.

Die doel hiervan is om noodsaaklike onderhoudswerk moontlik te maak wat deur Eskom aan die infrastruktuur gedoen moet word.

Dié kragonderbreking sal slegs plaasvind as die weersomstandighede dit toelaat.

Verbruikers word versoek om alle kragpunte as lewendig te beskou en om elektriese toebehore van muurproppe te ontkoppel om skade te voorkom.

Die kragtoevoer kan te enige tyd sonder waar­skuwing herstel word.

Die Moqhaka-munisipaliteit vra om verskoning vir die ongerief wat inwoners mag verduur.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.