Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kuier, koop op jaarlikse Kersmark en ondersteun skool se geldinsamelingsprojek

Opwinding heers oor die jaarlikse Kersmark van die Kroonheuwel- Primêre Skool wat van 26 tot 30 November plaasvind.

Dit sal in die skoolsaal by Verwoerdstraat, Kroonstad, aangebied word.

Die mark is een van die skool se grootste geldinsamelings­projekte en die publiek word genooi om dit te ondersteun.

Bel Carina Serfontein by 083-635-2851 of stuur ’n e-pos na carserf@compuking.­co.za vir meer inligting.

Die mark se tye is soos volg:

  • 26 November van 18:00 tot 21:00;
  • 27 tot 29 November van 09:00 tot 19:00; en
  • 30 November van 08:00 tot 12:00
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.