Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Lag saam vir goeie doel

Andries Vermeulen, gewilde sanger en storieverteller, sal Saterdag (11/08) as deel van die Northern Free State Caregivers-organisasie van Kroonstad se geldinsamelingsprojek optree.

Die vertoning sal om 17:00 in die Johan Slabbert-skool se saal plaasvind.

Geld wat deur die projek ingesamel word, sal vir die tuisversorging van kankerpasiënte in Kroonstad aangewend word.

Kaartjies kos Die aand beloof heerlike vermaak en opwinding. Die kostes isR150 vir volwassenes en R100 vir skoolkinders. Dit sluit ’n worsbroodjie en koeldrank in.

Vir meer inligting, bel Wollie van Schalkwyk by 076-044-1686.

Kaartjies is ook by Rellings in Cross-straat beskikbaar, of kan voor die vertoning by die deur gekoop word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.